dinsdag 10 februari 2009

Gedichtje in het Afrikaans

Leef jou lewe

Niemand is in beheer van jou geluk nie behalve jy.
Wat ander van jou dink het niks met jou te doen nie.
Moenie jouself te ernstig opneem nie.
Lag vir die simpel dingetjies. Lag vir jouself! Lag!
Speel meer speletjies, kijk meer flieks en lees meer.
Moenie jou lewe met ander vergelyk nie.
Droom meer terwyl jy wakker is.
Tyd genees meeste wonde. Gee tyd, tyd!
Stap elke dag vir 10 minute en glimlag terwyl jy dit doen.
Die lewe is te kort om enigeiemand te haat.
Vergeve almal vir alles.
Brand daardie kerse, gebruik die goeie linne, en dra die duur onderklere.
Moeie aanhou wag vir ‘n spesiale geleentheid nie.
Vandaag is spesiaal
Gedagte vir die maand.

Geen opmerkingen:

Een reactie posten